KONTAK ONS

WhatsApp is ons hoof kontakpunt. Klik ’n kortpad of stuur ’n boodskap hieronder.
Kontak Besonderhede

Ons wil graag van jou hoor

Vir die vinnigste hulp: gebruik WhatsApp. E-pos is beskikbaar, maar WhatsApp bly die primêre kanaal.

WhatsApp +27 64 087 6376
E-pos (sekondêr) hallo@x3dejeug.co.za
Adres Gedeelte 26, Boekenhoutskloof, Pretoria
WHATSAPP NOU
Stuur ’n Boodskap

Stuur ons ’n boodskap

Vul dit in en druk STUUR. WhatsApp open met jou boodskap gereed om te stuur.

FAQ
Nota: Jy bevestig en stuur die boodskap binne WhatsApp self.

GEREELDE VRAE

Hoe vinnig reageer julle?
Ons probeer so spoedig moontlik reageer op WhatsApp. As dit besig is, antwoord ons so gou as wat ons kan.
Wat is die beste manier om julle te kontak?
WhatsApp is die beste en vinnigste kontakpunt: +27 64 087 6376.
Hoe kry ek die ligging?
Gebruik die Google Maps knoppies vir Pretoria of Mosselbaai om navigasie te begin.
Waarvoor is “Finansies”?
Betalings, kwitansies, bevestigings en enige finansiële navrae.
Hoe werk registrasie?
Klik “Registrasie” in die WhatsApp kortpaaie en ons lei jou deur die proses.
Hoe raak ek betrokke?
Klik “Vrywilligers / Span” en vertel ons hoe jy wil help.